
纪录片
剧集详情
Die Afrikaners
2018-04-08已完结1 季17 集单集约 45 分钟南非
Die internasionaal bekende historikus en topverkoperskrywer Hermann Giliomee se boek, 'Die Afrikaners' is in 2018 verwerk tot 'n dokumentêr vir kykNET. Die vertelling van die kleurryke verhaal van die Afrikaners met al sy drama en patos.
