CinePersona
社群 & 留言
SK
家庭剧情喜剧冒险
剧集详情

Skooldae

1981-02-03已完结3 季36 集单集约 25 分钟南非英语SABC 1IMDb ›

Dit is 'n nuwe skooljaar en soos gewoonlik sien die graad 12's uit na die vervelige geskiedenisperiodes. Maar tot hul verbasing maak meneer Christo de Wet - die nuwe, onervare onderwyser - hierdie tydperke so interessant dat hulle nie anders kan as om aan sy lippe te klou nie. Die graad 12's hou net baie van mnr De Wet, dit is net jammer die ander personeellede is nie altyd te vinde vir sy unieke manier van skool nie. Die graad 12's leer egter vanjaar meer as net geskiedenis - met mnr De Wet se ondersteuning en aanmoediging leer hulle ook hoe om probleme op 'n volwasse manier te hanteer.

外部评分 · 第 1 季

正在更新评分…

我的记录

季与分集

加载中…

核心演职员

  • D
    Dulcie van den Bergh演员 · Mev . Duvenhage
  • Ben Kruger
    Ben Kruger演员 · Christo de Wet

影迷短评

剧集资料由 TheTVDB;部分剧集与单集信息来自 TVmaze (CC BY-SA 4.0);IMDb、烂番茄、Metacritic 评分经 OMDb。