
DocumentaryTravel
TV Show
Voetspore
2000-07-02Continuing18 seasons300 episodes~39 minSouth AfricaEnglishSABC 2
Die reisdokumentêre reeks, Voetspore, het die Afrika-kontinent verken op epiese reise gelei deur Johan Badenhorst en sy span sedert 2000. Die span het hul reise na Madagaskar en Indië uitgebrei. In 2019 en 2020 het die span twee ongelooflike reise regoor Suid-Afrika onderneem en in 2021 het hulle die Zambezirivier van sy bron tot by die see gevolg. In 2022 en 2023 het hulsal ook 'n opwindende avontuur deur Suid-Amerika wat oor twee reeks uitgesaai is.
Your log
Seasons & episodes
Key Credits
- JJohan Badenhorst
Gideon Swart
Norbert Coetzee
Stefan Sonnekus- AAndré Bester
- SStreicher Badenhorst
Nina Badenhorst
Rey Janse van Rensburg- SSimon Wearne
- FFrancois Marais
- WWilliam Warren
- MMatt Sakko
