CinePersona
Community
Lui maar op, Belinda
Comedy
TV Show

Lui maar op, Belinda

2019-07-08Ended3 seasons39 episodes~23 minSouth AfricaDutchM-NetIMDb ›

Ian en Ander is ’n klein hoekwinkeltjie in George en behoort aan Ian Jantjies, ’n middeljarige man wat die gejaag van die groot stad vir die vrede van ’n kleiner dorp verruil het. Maar vrede is daar nie, want die drie “ouer” mense wat vir hom werk, maak hom ook grys. Belinda Swanepoel, ’n eertydse Afrikaanse aktrise, is meer voor haar spieëltjie as voor haar kasregister en Annetjie Nel, ’n militaristiese en konserwatiewe bakster, bemoei haar meer met die winkel se sake as met die koek van die dag. Dan is daar die arme, sjarmante boereheld Frans Wessels, wat die vrede tussen Annetjie en Belinda probeer bewaar, maar selde daarin slaag.

External ratings · Season 1

Updating ratings…

Your log

Seasons & episodes

Loading…

Key Credits

  • B
    Brümilda van RensburgActor · Belinda Swanepoel
  • A
    Annelisa WeilandActor · Annetjie Nel
  • D
    Duncan JohnsonActor · Ian Jantjies
  • E
    Eric NobbsActor · Frans Wessels

Reviews

TV metadata provided by TheTVDB. Some show and episode details come from TVmaze (CC BY-SA 4.0). IMDb, Rotten Tomatoes and Metacritic scores come via OMDb.